Gabotse Kombuise

Gabotse Kombuise Gabotse Kombuise voorsien en installeer top gehalte kombuiskaste en kamerkaste teen bekostigbare prys

Hierdie is n wel deurdenkte projek wat sopas voltooi is en wat nogals n gesoek afgegee het om die spesifieke uitlegte se...
13/03/2026

Hierdie is n wel deurdenkte projek wat sopas voltooi is en wat nogals n gesoek afgegee het om die spesifieke uitlegte se materiale en doelgemaakte idees van die klient te kon vervolmaak.

Nog n klein projek wat Gabotse onlangs afgehandel het. Dis natuurlik vir n baie tevrede klient.Kaste is Anchor Ash melam...
13/03/2026

Nog n klein projek wat Gabotse onlangs afgehandel het. Dis natuurlik vir n baie tevrede klient.
Kaste is Anchor Ash melamien met Rustenburg graniet blad.

Hierdie was die laaste projek van 2025. Caraz kleur vloerkaste en Storm Grey kleur boonste kaste van melamien met Rusten...
21/01/2026

Hierdie was die laaste projek van 2025.
Caraz kleur vloerkaste en Storm Grey kleur boonste kaste van melamien met Rustenburg granietblad.

Nuwe huis se kaste wat einde 2025 geinstalleer is. Congo melamien kleur kaste en Iceberg wit Eezi quartz blad.
21/01/2026

Nuwe huis se kaste wat einde 2025 geinstalleer is. Congo melamien kleur kaste en Iceberg wit Eezi quartz blad.

10/01/2026
Gabotse Kombuise stap al n baie lang pad saam met Santos Haven Aftreeoord in Mosselbaai en het onlangs die voorreg gehad...
16/10/2025

Gabotse Kombuise stap al n baie lang pad saam met Santos Haven Aftreeoord in Mosselbaai en het onlangs die voorreg gehad om al die ingeboude kaste in die siekeboƫ te vervang.
Die kaste lyk nou eenvormig en vertoon meer modern. Daar is volgens die toelaatbare spasies vier tipes kaste geinstalleer.
Hier is van die voor en na fotos van sommige kaste.
Die nuwe kaste se kleur is Folkstone Grey melamien en daar is van "soft close" laaispore en skarniere gebruik gemaak.

Dear valued clients, friends and followers,Gabotse Kombuise is pleased to announce its nomination as the leading cupboar...
27/06/2025

Dear valued clients, friends and followers,
Gabotse Kombuise is pleased to announce its nomination as the leading cupboard manufacturing and installation business in Mossel Bay, within the Professional Services Category.
We are deeply honoured by this recognition and would greatly appreciate your vote.
Our clients can attest to the exceptional quality of our workmanship, which is evident in every project we undertake. Our commitment to excellence has fostered lasting relationships with our clients, who have become an integral part of our community over the past 24 years.
Please show your support by casting your vote for Gabotse Kitchens at
https://www.bestofsouthafrica.co.za/mossel-bay/

VOTE Professional Services CATEGORYVote for your favourite businesses in this category.IMPORTANT: You can only vote in this main category ONCE and won't be able to come back to this page after clicking on Submit, so make sure to select your favourites in all of the sub categories before submitting y...

This was some rescue work we had to undertake. These elderly people were left in the lurch with their kitchen cupboards....
26/03/2025

This was some rescue work we had to undertake. These elderly people were left in the lurch with their kitchen cupboards. After several months since starting the project, the contracted company disappeared of the scene leaving it half completed.
The lady was referred to us by several of our previous clients. As anybody knows, one does not usually take over a half done job because it comes with complications.
When she spoke to me I could have heard she was in dire straights and very desperate. I just could not leave her with the mess.
So, in short, we step in and helped them to get the kitchen finished. Had to alter couple of cabinets, supply and install the doors and drawer fronts, align the kick plates and finish it with aluminium laminates.
The doors and drawer fronts as well as visible sides are done in Pavia Oak melamine and other cupboards are white alpine melamine.
We left the site with one happy family. Trust they will now enjoy the cupboards.

Die huis se kaste is alles vervang buiten heelwat ander renovasies wat aan die huis gedoen is.Die kombuiskaste is van Ta...
24/02/2025

Die huis se kaste is alles vervang buiten heelwat ander renovasies wat aan die huis gedoen is.
Die kombuiskaste is van Taxus melamien kleur en die laaifronte van Caraz melamien kleur. Blad is Formica, Brooklyn Loft kleur. Handvatsels is swart Bar tipe.

Een van Gabotse se mees onlangse projekte wat tydig vir die feesseisoen afgehandel is. Kaste is Cotton - en Basalt kleur...
15/12/2024

Een van Gabotse se mees onlangse projekte wat tydig vir die feesseisoen afgehandel is. Kaste is Cotton - en Basalt kleur melamien en die blad is Eezi Quartz Magnolia kleur.
Hierdie nuwe, stylvolle huis gaan te koop aangebied word.

Kombuiskaste en TV muureenheid.Kombuiskaste bestaan uit twee kleure kaste, wit en Caraz kleur melamien. Blad is Eezi Qua...
26/09/2024

Kombuiskaste en TV muureenheid.
Kombuiskaste bestaan uit twee kleure kaste, wit en Caraz kleur melamien. Blad is Eezi Quartz Magnolia kleur. Swart Bar tipe handvatsels. Soliede hout pote wat wit geverf is. Gevlegde rottang mandjies. Opspring elektriese punt op die eilandkaste se blad. Muurteels nog nie klaar nie agv tekort aan voorraad.
Afskyn liggies onderaan die boonste kaste en ook in die kaste wat glasdeure ophet.
TV muureenheid is Washed Shale melamienbord.

Address

Mosselbaai
6506

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gabotse Kombuise posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share