27/08/2022
๐ Loer in by ons vandag vanaf 9h00 tot 12h00 of Maandag tot Woensdag, van 9h00 tot 17h00 vir die uitverkoping van die jaar๐
Dis ons laaste 3 dae in die winkel, so pryse is verder afgemerk! Kan nie wag om julle te sien nie๐ฅฐ
Vir enige navrae, skakel Cornรฉl op 082 466 3114.