Green Plastic Designs Garden Route cc

Green Plastic Designs Garden Route cc Garden furniture made from 100% recycled plastic.

Van junk, na plank, na n meubel stuk op jou stoep.
29/05/2026

Van junk, na plank, na n meubel stuk op jou stoep.

Green Plastic Designs Garden Route cc stel bekend, die Brandis mini. (Die bruin stoel in die foto)Die buksie gee jou die...
28/05/2026

Green Plastic Designs Garden Route cc stel bekend, die Brandis mini. (Die bruin stoel in die foto)

Die buksie gee jou dieselfde gemak as die topverkoper Brandis Maxi gemak stoel, maar vir korter mense.

Julle het gevra, ons het geluister.
Mini Brandis nou beskikbaar vir bestelling vir n mini prys van R2000.





Looking at this picture with our 2 and 3 seater slimline benches, Brandis single seaters with the cusion option, one can...
25/05/2026

Looking at this picture with our 2 and 3 seater slimline benches, Brandis single seaters with the cusion option, one can hear the ocean and laughter.

Eers was dit net n leë hoekie, nou is dit n leë hoekie met n bankie.
19/05/2026

Eers was dit net n leë hoekie, nou is dit n leë hoekie met n bankie.

Ons weergawe van n vullis sak staander.
14/05/2026

Ons weergawe van n vullis sak staander.


Ons 6 sitplek Elegance picnic stel. Die herwinde plastiek is perfek vir enige weer, enige plek.
13/05/2026

Ons 6 sitplek Elegance picnic stel.
Die herwinde plastiek is perfek vir enige weer, enige plek.





12/05/2026

n Klient van ons het vir my die foto's gestuur van hulle 350mm reën skade in Nature's Way die naweek.Gelukkig is ons pro...
12/05/2026

n Klient van ons het vir my die foto's gestuur van hulle 350mm reën skade in Nature's Way die naweek.

Gelukkig is ons produkte weer bestand, en kan hulle dit net n goeie was gee as die water gesak het en verder gebruik soos voorheen.

Sterkte met die opruiming David, ek hoop die skade is nie te groot nie, julle het baie tyd ingesit daar.





n Tuin in die Sitrus Hoofstad van die Oos Kaap het hierdie unieke Slimline 2 sitplek bankie vandag ontvang. Geniet hom j...
18/04/2026

n Tuin in die Sitrus Hoofstad van die Oos Kaap het hierdie unieke Slimline 2 sitplek bankie vandag ontvang. Geniet hom julle!

Suid Afrika se "Calamari Capital" het n klompie van ons nuwe reeks Swart sak asblikke ontvang vandag.
18/04/2026

Suid Afrika se "Calamari Capital" het n klompie van ons nuwe reeks Swart sak asblikke ontvang vandag.

Address

Unit 69 Commercial Park, Bally Crescent
Voorbaai
6520

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27446920216

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Green Plastic Designs Garden Route cc posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Green Plastic Designs Garden Route cc:

Share

Category