Mpumalanga Landsdiens / Land Service

Mpumalanga Landsdiens / Land Service Mpumalanga Landsdiens fokus op holistiese ontwikkeling van die kind. Ons pilare is liefde vir ons Skepper, medemens, die natuur en arbeid.

Hoërskool Generaal Hertzog Landsdiens
06/06/2026

Hoërskool Generaal Hertzog Landsdiens

06/06/2026

CR Swart se Junior Landsdieners geleer hoe om kerse te *maak* ... Mag die geur van hierdie koffie-kerse ... 'n teken wees hoe ons ook 'n verskil in ander se lewens kan maak , deur die geur wat ons versprei.

Hoërskool Delmas se Landsdiensklub het Landsdiens baie goed verteenwoordig  by hulle opedag uitstalling.
04/06/2026

Hoërskool Delmas se Landsdiensklub het Landsdiens baie goed verteenwoordig by hulle opedag uitstalling.

WH de Klerk se Landsdieners het weer windpompe gemaak!
30/05/2026

WH de Klerk se Landsdieners het weer windpompe gemaak!

30/05/2026

Laerskool CR Swart se landsdiensmaters het gister spesiaal dankie gesê vir al hul arbeiders se harde werk. Elkeen het 'n kombersie en meel ontvang. Dankie vir elke skenking ! Dit was 'n jolige middag en kind en arbeider het lekker gesing en gedans!

Laerskool Kruinpark se Landsdiens het besoek ontvang van die Polisie se Honde eenheid. Hulle het geleer hoe goed opgelei...
28/05/2026

Laerskool Kruinpark se Landsdiens het besoek ontvang van die Polisie se Honde eenheid. Hulle het geleer hoe goed opgelei hierdié honde is om te help om ons gemeenskap veilig te hou!

Laerskool Delmas se Landsdiens maak ʼn verskil!!Gr R-5 het bietjie ge-arbeidGr 6&7 het ʼn Natuurbewarings plakkaat gemaak.
26/05/2026

Laerskool Delmas se Landsdiens maak ʼn verskil!!
Gr R-5 het bietjie ge-arbeid
Gr 6&7 het ʼn Natuurbewarings plakkaat gemaak.

Rob Ferreira en Laerskool Witrivier span saam en doen bietjie handwerk. Hulle maak sleutehouers vir Vadersdag. Samesyn e...
22/05/2026

Rob Ferreira en Laerskool Witrivier span saam en doen bietjie handwerk. Hulle maak sleutehouers vir Vadersdag. Samesyn en kreatiwiteit is 'n goeie kombinasie net so voor die eksamen begin.

Die K9 club het by Laerskool Klipfontein gekuier
22/05/2026

Die K9 club het by Laerskool Klipfontein gekuier

Address

Secunda
2302

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mpumalanga Landsdiens / Land Service posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share