28/05/2012
Dag se dis Ems Primavesi hier welkom by my blad op facebook. Ek doen graag enige materiaal werk behalwe klere. Byvoorbeeld : Gordyne van enige soort en dan ook upholstery, trek banke oor kar sitplekke en vele meer kontak my ek sal baie gelukkig wees ombesigheid met jou te kan doen.