13/10/2022
Baie baie geluk aan my wonderlike Pappa met sy verjaarsdag in die hemel. Pappie is altyd altyd in ons gedagtes. Geniet die dag saam Jesus en Mammie. Met ontsettend baie liefde en verlange sal Pappie en Mammie aktyd in my hart gekoester wees