Uitspan Boerseep

Uitspan Boerseep Handgemaakte BOERSEEP. Nou ook te kry met suiwer olies gegeur. Geen messenger boodskappe.

Tillie Dupper Paul Kotze
20/10/2024

Tillie Dupper Paul Kotze

Dankbaar vir 'n mamma wat haar kennis met my gedeel het. Een van haar vele talente . Die kuns van Boerseep maak.

BOERSEEP BLY DIE BESTE!!!
20/10/2024

BOERSEEP BLY DIE BESTE!!!

Maak gerus 'n draai en kom kry jou boerseep!
19/10/2024

Maak gerus 'n draai en kom kry jou boerseep!

Sien julle by die mark!!Lekker eetgoed, speelgoed, boerseep, gereedskap, food socks, juwele, babagoed en vele meer.
28/09/2023

Sien julle by die mark!!
Lekker eetgoed, speelgoed, boerseep, gereedskap, food socks, juwele, babagoed en vele meer.

01/01/2023
Moenie 2022 afsluit sonder BOERSEEP op jou rak nie!  Vuilheid en vlekke se moses. Whatsapp jou bestelling na 0824102073....
29/12/2022

Moenie 2022 afsluit sonder BOERSEEP op jou rak nie! Vuilheid en vlekke se moses.
Whatsapp jou bestelling na 0824102073. Ons koerier landswyd.

Boerseep, Traditioneel, Blousel en Tea Tree! Dit bly 'n wenner, vlekke se moses. Kry joune nou. Whatsapp na 0824102073
08/11/2022

Boerseep, Traditioneel, Blousel en Tea Tree! Dit bly 'n wenner, vlekke se moses. Kry joune nou. Whatsapp na 0824102073

BOERSEEP BLY 'N WENNER!!
13/09/2022

BOERSEEP BLY 'N WENNER!!

Boerseep is en bly die beste!!!
Vlekke, kolle, vuilheid en selfs die met suiwer olie spesiaal vir jou vel. Verlig ekseem en simptome van gordelroos.
Kry joune nou! Whatsapp na 0824102073

Baie dankie vir elkeen se ondersteuning deur die jaar. Mag 2022 geseënd wees. ❣
31/12/2021

Baie dankie vir elkeen se ondersteuning deur die jaar. Mag 2022 geseënd wees. ❣

Boerseep is en bly die beste!!! Vlekke, kolle, vuilheid en selfs die met suiwer olie spesiaal vir jou vel. Verlig ekseem...
05/11/2021

Boerseep is en bly die beste!!!
Vlekke, kolle, vuilheid en selfs die met suiwer olie spesiaal vir jou vel. Verlig ekseem en simptome van gordelroos.
Kry joune nou! Whatsapp na 0824102073

So leer ons om sepies mooi te maak
23/06/2021

So leer ons om sepies mooi te maak

Address

Vryburg

Telephone

0824102073

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uitspan Boerseep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Uitspan Boerseep:

Share