06/02/2023
Liewe Lowveld Leisure kliente. Soos meeste van julle weet, het Lowveld Leisure (Die Pine Winkel) ongelukkig toe gemaak. Neem asb kennis van die volgende
‼️Baie geluk aan Heidi van All Fingz wat die Tjhoko oor gevat het. Mag jy net Sukses beryk.
‼️Oorblywende meubel voorraad kan julle gerus ”The Charity shop” besoek.
‼️Vir enige blinds navrae kan julle my gerus nog kontak.
‼️Logo en naam gaan binnekort verander.
‼️Website is tans onder konstruksie
‼️Nuwe produkte sal binnekort beskikbaar wees (nuwe opgedateerde aanlyn winkel)
Ons sien sommer baie uit na die nuwe verandering.
Groete uit die Wes Kaap😉