10/09/2026
Dankie, Cloud Nine!!
Die Kalahari Kuierfees 2026 is bevoorreg om julle as deel van ons borge te hê. Julle ondersteuning maak ’n tasbare verskil en help ons om ’n fees te skep waar mense kan saamkuier, lag en trots wees op die Kalahari.
Van Heerden Media Group is die amptelike media-vennoot van die Kalahari Kuierfees.