27/05/2026
HOU JY VAN KURWES...?
Dan verstaan jy goeie ontwerp.
Hierdie handgemaakte geboë kroonlys en boekrak is ’n bewys dat ware maatwerk nie uit ’n fabriek kom nie.
Elke kurwe.
Elke sny.
Elke detail.
Met die hand gemaak deur Carpenter & Sons.
Vir mense wat méér as net meubels soek.
📍 Besoek ons by Outdoor X 29 – 31 May 2026.
Idlewild Country Estate, Irene, Pretoria.