Lifestyle Renovations, Transport & Maintenance

Lifestyle Renovations, Transport & Maintenance Renovation & Building Sealing of Roofs and Painting.Also all sorts of handyman work.

Renovations, Building, Tiling, Plastering, PVC Ceilings, Painting, Waterproofing, Roof Repairs, Rock-Art, Rubble Removal, Cleaning of Gardens (once off cleaning), Furniture Removal, Wooden garage door maintenance

06/06/2025
En so lyk dit nou. Kam van Lapas en indien u net Gras wil koop teen R1.50 per bondel kontak of watsapp Pieter by 0717820...
06/06/2025

En so lyk dit nou. Kam van Lapas en indien u net Gras wil koop teen R1.50 per bondel kontak of watsapp Pieter by 0717820039. Nog trots op ons hande werk!!!

So begin die oordoen van die Lapa en dak.
06/06/2025

So begin die oordoen van die Lapa en dak.

En hier is die eindproduk na die dak geseel is asook die Facia/ Barge board weer vasgesit en 1e laag dan daarna die 2e l...
07/05/2025

En hier is die eindproduk na die dak geseel is asook die Facia/ Barge board weer vasgesit en 1e laag dan daarna die 2e laag gedoen. Moet se dit lyk awesome. Klient so gelukkig met my werk. Baie dankie. Pieter 0717820039. Ek het nog trots in my werk!!!

En hier is die eindproduk van die Gully en teels wat los was na ek klaar is met daai gedeelte. Klient so tevrede. Pieter...
07/05/2025

En hier is die eindproduk van die Gully en teels wat los was na ek klaar is met daai gedeelte. Klient so tevrede. Pieter 0717820039.

Ja kom ons se niks. Die klient het omtrent n arm en n been betaal om die dak wat klaar geverf was deur bekende kontrakte...
07/05/2025

Ja kom ons se niks. Die klient het omtrent n arm en n been betaal om die dak wat klaar geverf was deur bekende kontrakteur. Na hul klaar was toe die reen kom lek hy emmers vol en dis hoe hul hom kom herstel het maar lek toe nog meer. Nou het Ek hom gaan oordoen vir n derde van die prys. Hou die spasie dop.

Address

Stilfontein

Telephone

071 782 0039

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lifestyle Renovations, Transport & Maintenance posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lifestyle Renovations, Transport & Maintenance:

Share