OosWes

OosWes OosWes operates is Stilbaai and offer home improvements services, specialising in woodwork in and around the house, as well as built-in cupboards.

Hier is foto's van 'n pergola wat ek onlangs in Deiningstraat gebou het.  Lekker skadu vir die somer.....
31/07/2021

Hier is foto's van 'n pergola wat ek onlangs in Deiningstraat gebou het. Lekker skadu vir die somer.....

'n Drie meter lange tafel wat ek onlangs gemaak het.
01/07/2021

'n Drie meter lange tafel wat ek onlangs gemaak het.

Nog voorbeelde van projekte wat oor die afgelope jaar of meer voltooi is........
30/04/2020

Nog voorbeelde van projekte wat oor die afgelope jaar of meer voltooi is........

Kontak my gerus vir noodsaaklike herstelwerk of skrynwerk aan u huis of besigheidsperseel.  Materiaal se beskikbaarheid ...
30/04/2020

Kontak my gerus vir noodsaaklike herstelwerk of skrynwerk aan u huis of besigheidsperseel. Materiaal se beskikbaarheid is nog baie beperk, maar ek kan kyk wat ek kan doen.

Kontak my gerus vir enige houtwerk of ingeboude kaste. Netjiese werk is my "trademark".
12/03/2019

Kontak my gerus vir enige houtwerk of ingeboude kaste. Netjiese werk is my "trademark".

Blad met bokkies.
22/01/2019

Blad met bokkies.

Kaste vir vullisdromme wat onlangs vir 'n besigheid in Stilbaai gedoen is.
30/10/2018

Kaste vir vullisdromme wat onlangs vir 'n besigheid in Stilbaai gedoen is.

Nog 'n kas wat onlangs gebou is. Jy hoef nie eers die deure oop te maak om jou bottels en glase te kry nie!
26/10/2018

Nog 'n kas wat onlangs gebou is. Jy hoef nie eers die deure oop te maak om jou bottels en glase te kry nie!

11/10/2018

Address

9 Danie Blignaut Street
Stilbaai
6674

Telephone

+27762922866

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when OosWes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share