02/06/2026
Het jy 'n sleepwa bespreek? Moet nie jou dokumente vergeet nie 📋
Wanneer jy jou sleepwa kom afhaal by ZM Trailer Hire, maak seker jy bring die volgende saam:
✔️ ID
✔️ Bestuurslisensie
✔️ Bewys van adres
Dit help ons om jou vinniger op die pad te kry.
Kontak ons op 082 851 0458 | [email protected] vir meer inligting.
📍 11 Blersch Straat, Stellenbosch