Manjifiek Mooi

Manjifiek Mooi Welkom by Manjifiek Mooi! Baba & Kinder Boutiek van 0-3 maande tot 8 jaar
Top gehalte, trots Suid Afrikaans

06/07/2023

Neem asb kennis dat Manjifiek Mooi se Facebook Blad binnekort gaan sluit.
Uit my hart uit, baie dankie vir die getroue ondersteuning oor die jare.

02/05/2023

Baie dankie aan almal wat deel geneem het aan die uitverkoping.
Ek waardeer elkeen se ondersteuning.
Ek het vir almal messengers gestuur, kontak my asb sodat ons die nodige reëlings kan tref ivm betaling en koerier.

Daar is nog items wat nie verkoop het nie. Asook n boks met swaddles ens wat ek vandag in n kas ontdek het. Ek gaan dit later die week plaas op n aparte Post.

Indien jy nog iets wil bestel uit Sale 1 of 2, is jy welkom om vir my die screenshot te whatsapp as die item nog beskikbaar is.
My nommer 063 771 9849

Groete KD

01/05/2023

Wow wow wow!
Dankie julle dames!

Omtrent 80% is uitverkoop ♡
Loer gerus, daar is nog n paar goedjies beskikbaar.

Ek stuur more almal se finale bedrae op Facebook Messenger. En van daar af reël ons betaling en Pudo. Standerton kliënte, ek sal reël vir aflewering.

Lekker aand vir almal ♡

UITVERKOPING GESTOPSAL WEER ITEMS PLAASSALE BATCH 2RULES -* First comment with SOLD gets the item* If there is more than...
01/05/2023

UITVERKOPING GESTOP
SAL WEER ITEMS PLAAS

SALE BATCH 2
RULES -
* First comment with SOLD gets the item
* If there is more than 1 size, please specify
* Invoices will be made out on Monday - payment must be done within 24 hours
* No returns or exchanges as this is a clearance sale
* No whatsapp orders - only FB comments
* Courier is for buyers account
Pudo Locker to Locker

29/04/2023

I will load SALE BATCH 2 on Monday.
If you bought on SALE 1, and buy on SALE 2, I will just add the totals.

SALE BATCH 1RULES -* First comment with SOLD gets the item* If there is more than 1 size, please specify * Invoices will...
29/04/2023

SALE BATCH 1
RULES -
* First comment with SOLD gets the item
* If there is more than 1 size, please specify
* Invoices will be made out on Monday - payment must be done within 24 hours
* No returns or exchanges as this is a clearance sale
* No whatsapp orders - only FB comments
* Courier is for buyers account
Pudo Locker to Locker

28/04/2023

Hi almal,

Die sein was vandag heeldag af.
Uitverkoping sal van more af gelaai word.
Groete Kristine

25/04/2023

Die jaar sou Manjifiek Mooi haar 10de bestaans jaar gevier het... maar die lewe het ander planne gehad...

Ek het na baie oorweging en worsteling in myself besluit om Manjifiek Mooi te sluit. Ek het baie gebid oor die saak en het uitkoms gekry.

Hierdie was nie n maklike of vinnige besluit nie... 2022 het ons geleer dat niks vooruit beplan kan word en dat jou hele lewe in n oogwink kan verander.

Ek wil net uit die diepte van my hart baie dankie sê aan elke liewe persoon wat my droom n realiteit gemaak het. Dit was my passie en dit was so lekker om hierdie spesiale diens aan julle en julle kindertjies te kon lewer. Ek het soveel vriendine langs die pad gemaak en daarvoor sal ek ewig dankbaar wees. Dankie aan my man wat my number 1 fan was en nogsteeds is. Sonder jou sou ek niks kon begin het nie - eks ewig dankbaar vir jou.

Al my voorraad gaan van Donderdag af, op n groot uitverkoping wees. Ek gaan daagliks gedurende die naweek specials op die blad laai.
Daar is net te veel om alles op een slag te laai.
Reëls van die uitverkoping sal op die post wees, sodra ek alles in orde het.

Ek gaan nogsteeds sekere items verkoop, soos die leer produkte en slaapklere, maar dit sal slegs op bestelling gedoen word en daar gaan 'n hele nuwe blad gestig word.

Weereens dankie vir julle ♡

Kopbandjies in voorraad @ R110 per pakkie van 3Whatsapp 063 771 9849 om te bestel
26/11/2022

Kopbandjies in voorraad
@ R110 per pakkie van 3
Whatsapp 063 771 9849 om te bestel

Mooiste pakkies van 3 beskikbaar teen R85 elkWhatsapp 063 771 9849 om te bestel
26/11/2022

Mooiste pakkies van 3 beskikbaar teen R85 elk
Whatsapp 063 771 9849 om te bestel

Knippies 2 in n pakkie @ R50Whatsapp 063 771 9849 om te bestel
26/11/2022

Knippies 2 in n pakkie @ R50
Whatsapp 063 771 9849 om te bestel

Mooiste Mini Knippies in voorraad@ R100 per pakkie van 6Whatsapp 063 771 9849 om te bestel
26/11/2022

Mooiste Mini Knippies in voorraad
@ R100 per pakkie van 6
Whatsapp 063 771 9849 om te bestel

Address

Standerton

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Manjifiek Mooi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share