Ek soek Hout

Ek soek Hout Woodwork / Small Steel projects / basic Maintenance Work / Basic Renovations

Nog n klein projekkie....My Drankie Bankie....Geen skroewe....Slegs lym en dowel sticks
05/05/2024

Nog n klein projekkie....
My Drankie Bankie....
Geen skroewe....
Slegs lym en dowel sticks

Van n ou stel tafel pootjies na n vertoon kis...
22/09/2021

Van n ou stel tafel pootjies na n vertoon kis...

Van n ou garage deur tot n pragtige headboard en kassies vir die slaap kamer.......
09/05/2021

Van n ou garage deur tot n pragtige headboard en kassies vir die slaap kamer.......

My werksbank gebou en ingerig...Allerhande projekies wat wag om getakel te word.......Eerste een is my bokka se tafeltji...
08/02/2021

My werksbank gebou en ingerig...
Allerhande projekies wat wag om getakel te word.......

Eerste een is my bokka se tafeltjie wat gerevamp word.....

Mamma Wil chalk paint...
Watch this space....

5 Kissies klaar vir nog n klient.
11/06/2020

5 Kissies klaar vir nog n klient.

bankie   of laat mamma hom Chalk Paint vir binne die huis voor die bed......Stewig vir Sitplek en PakplekTe koop vir R12...
10/06/2020

bankie

of laat mamma hom Chalk Paint vir binne die huis voor die bed......

Stewig vir Sitplek en Pakplek

Te koop vir R1250.00

1670 x 470 x 500mm

Kontak my - 076 478 4139

Eerste klient vir n houtwerkie done en dusted....Kissies - 50x40x30cm  reg vir Chalk Paint
29/05/2020

Eerste klient vir n houtwerkie done en dusted....

Kissies - 50x40x30cm reg vir Chalk Paint

19/05/2020

• Basiese Houtwerk & Metaalwerk Projekte

Address

Sol Plaatjie
0001

Telephone

076 478 4139

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ek soek Hout posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ek soek Hout:

Share