Annerkant die Draad Interiors

Annerkant die Draad Interiors Hanneli Denner, an interior design enthusiast, is well known for her creative and uniquely curated homes. Han, die eienaar, ek is maar net ek.

Her distinctive style stands out by focusing on the unexpected, bringing aesthetic beauty and individuality into every home she designs. Annerkant die draad is ‘n gevestigde besigheid wat al vir die afgelope 21 jaar lewensgetrou sy kliënte bedien. Die besigheid het begin as ‘n eenmans stokperdjie en het oor die jare uitgebrei tot ‘n florende bedryf. Ek leef vir kreatiwiteit, kultuur, gehalte produ

kte en goeie diens. Dis waarvoor ek elke dag opstaan, dis waaroor ek frusteerd raak, dis waarvoor ek leef. Dis heerlik om met kliente te gesels, dis fantasties om van iets afgeskeeps, iets sprokies mooi te maak, dis ‘n ongelooflike gevoel om sukses te behaal met elke liewe projek. Annerkant die draad is ’n stukkie hemel vasgevang om ‘n titseltjie nostalgie met ‘n groot knippie plaas.

02/03/2026

Address

17 Parker Street
Saldanha
7395

Opening Hours

Monday 09:00 - 04:00
Tuesday 09:00 - 04:00
Wednesday 09:00 - 04:00
Thursday 09:00 - 04:00
Friday 09:00 - 12:00

Telephone

+27828750087

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Annerkant die Draad Interiors posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Annerkant die Draad Interiors:

Share