Riversdal Grassnyerdienste

Riversdal Grassnyerdienste Ons is u plaaslike verskaffer en diens-agent van alle STIHL produkte asook, verskeie tipe grassnyers.(Husqvarna trekkertjies)

11/05/2026
11/05/2026
Baie geluk Hoërskool Langenhoven met jul nuwe ZeroTurn.
15/04/2026

Baie geluk Hoërskool Langenhoven met jul nuwe ZeroTurn.

Geluk Hoërskool Langenhoven met die aankoop van jul Husqvarna,Z460 ZeroTurn.Dankie vir jul ondersteuning.
15/04/2026

Geluk Hoërskool Langenhoven met die aankoop van jul Husqvarna,Z460 ZeroTurn.
Dankie vir jul ondersteuning.

Masjiene gelewer aan Hessequa Munisipaliteit. 4 x KUDU Selfloop grassnyers3 x Tandem petrol grassnyers8 x FS 460 bossiek...
24/03/2026

Masjiene gelewer aan Hessequa Munisipaliteit.
4 x KUDU Selfloop grassnyers
3 x Tandem petrol grassnyers
8 x FS 460 bossiekappers
25 X FS 230 bossiekappers
2 X Pole Pruners.
4 x MS 382 Kettingsae.

23/03/2026

Ons is 24 Maart(Dinsdag) vanaf 10 uur by Brugmark se parkering vir optel van kettingsae,brushcutters ens wat gediens en hesrtel moet word.
Aankoop van nuwe masjiene of parte kan ook gereel word.

Send a message to learn more

Ons is vanaf 10 uur by Brugmark se parkering vir optel van kettingsae,brushcutters ens wat gediens en hesrtel moet word....
03/03/2026

Ons is vanaf 10 uur by Brugmark se parkering vir optel van kettingsae,brushcutters ens wat gediens en hesrtel moet word.
Aankoop van nuwe masjiene of parte kan ook gereel word.

09/02/2026

Ons is môre oggend 10 uur weer in stilbaai by die brugmark.

Ons sal Dinsdag weer  vanaf 10 uur in Stilbaai wees vir enige parte, nuwe masjiene of diens van brushcutters,kettingsae,...
30/01/2026

Ons sal Dinsdag weer vanaf 10 uur in Stilbaai wees vir enige parte, nuwe masjiene of diens van brushcutters,kettingsae,grassnyers,kragopwekkers ens.
Ons lewer ook af in Hessequa area.
Ons kontak nr.028-7131581
Selnr.064 771 0257

Ons mooi nuwe advertensie borde by Hoërskool Langenhoven,Riversdal.
30/01/2026

Ons mooi nuwe advertensie borde by Hoërskool Langenhoven,Riversdal.

Address

Kerk Straat 19
Riversdale
6670

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 19:30 - 17:00

Telephone

028 713 1581

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riversdal Grassnyerdienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Riversdal Grassnyerdienste:

Share