12/08/2022
Winter is besig om te groet. En die heerlike lente en somers dae wag om die Hoek. Dae van lekker saam kuier in die tuin. Aande van heerlike vleisie op die kole. Kom ons hier by Die HoutHoekie maak jou lekker saam kuiers meer comfy met n pragtige nuwe Patio stel of wat van n mooi ietsie vir die tuin? Kontak ons gerus by die HoutHoekie en saam gaan ons die pragtige nuwe Seisoen binne. Ons in Pretoria Moot omgewing. Groetnis vanuit Die HoutHoekie - 0636887977...