20/12/2024
Hello mense, ek sny Hare vir mense wat nie kan bekostig om ten duurste te betaal by haarkappers nie. Ek trim net jou hare vir R40 en as jy dit wil kleur sit ons n R10 by dan koop jy jou eie kleur. En beste van als, ek kom na jou toe om hare te sny.
Geseënde kersfees almal.