Yster Hout

Yster Hout Ons skep pasgemaakte meubels en dekoratiewe stukke deur die materiaal van jou keuse te gebruik, al is

Ons maak pasgemaakte meubels en dekoratiewe items van hout, PVC, metaal en enige ander materiaal wat u sou verkies.

Draagbare esel vir n vriedin wat n skilder is. Gemaak uit swarthout en imbuia en kan oopskuif tot 900mm. Knoppe is gedra...
28/04/2025

Draagbare esel vir n vriedin wat n skilder is. Gemaak uit swarthout en imbuia en kan oopskuif tot 900mm. Knoppe is gedraai uit "curly maple".

Ek het lank laas die blad opdateer maar terwyl ek nou besig is met n badkamer kas is dit n goeie gellentheid om weer iet...
27/04/2025

Ek het lank laas die blad opdateer maar terwyl ek nou besig is met n badkamer kas is dit n goeie gellentheid om weer iets te pos. Die "panel doors" is die eerste in omtrent 20 jaar en is gemaak van die blad van n imbuia eetkamer tafel waarvan net die blad oor was. Dit was vol water vlekke en gate wat ek moes opbou met resin en saagsels. Die raamwerk self is net van dennehout en sal gekleur word om aan te pas by die deure.

Address

51 Protea Road
Mossel Bay
6510

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27824975425

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Yster Hout posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Yster Hout:

Share

Category