Hartklop Meubels

Hartklop Meubels Ek maak meubels reg en verf en versier dit. Elke stuk is uniek!

Grys bedkassie met silwer stenselwerk en deurknoppe vir 'n moderne voorkoms!Mates: 460 mm breed, 420 mm diep, 610 mm hoo...
25/07/2023

Grys bedkassie met silwer stenselwerk en deurknoppe vir 'n moderne voorkoms!

Mates: 460 mm breed, 420 mm diep, 610 mm hoog.

Prys: R600

2 bedkassies geverf in 'n sandkleur en die laaitjies is in 'n ligter komplimentêre kleur geverf. Die neutrale kleure sal...
25/07/2023

2 bedkassies geverf in 'n sandkleur en die laaitjies is in 'n ligter komplimentêre kleur geverf. Die neutrale kleure sal pas by enige kleur beddegoed. Die kassies se deure en laaie het mooi detail en deurknoppe.

Mates: 430 x 430 en 600 mm hoog.

Prys: R1 400 vir die stel.

Ek het uiteindelik weer iets geverf! Hout koffietafel geverf in saliegroen wat nou hoogmode is. 🙂 Die blad is geseël met...
09/05/2023

Ek het uiteindelik weer iets geverf! Hout koffietafel geverf in saliegroen wat nou hoogmode is. 🙂 Die blad is geseël met 'n donker 'glaze'.

Mates: 1 160 (l), 420 (b), 510 (b).

Prys R850

Hout koffietafel nuut geverf in wit. Perfek vir jou TV kamer of stoep!1 m lank, 500 mm breed, 500 mm hoog.Prys R700.
14/02/2023

Hout koffietafel nuut geverf in wit. Perfek vir jou TV kamer of stoep!

1 m lank, 500 mm breed, 500 mm hoog.

Prys R700.

Na 'n paar uitdagende maande het ek uiteindelik weer 'n kassie geverf.Ek staan more van 14h -21h en Saterdag by NG Kerk ...
08/12/2022

Na 'n paar uitdagende maande het ek uiteindelik weer 'n kassie geverf.

Ek staan more van 14h -21h en Saterdag by NG Kerk Kuilsrivier-Suid se feesmark. Daar gaan lekker kos verkoop word en is baie kersliggies om te sien - kyk uit vir Kersvader se slee bo-op die kerk se dak! Kom maak gerus 'n draai.

Bedkassie nuut geverf in 'n donker sandkleur met 'n donkerder aksent op die blad en deurtjie. Die kassie het mooi detail...
13/09/2022

Bedkassie nuut geverf in 'n donker sandkleur met 'n donkerder aksent op die blad en deurtjie. Die kassie het mooi detail op die twee sykante. Ek het 'n nuwe deurknop aangesit.
585 (h), 555 (b), 475 (d)
Prys R750

Hout koffietafel nuut geverf in grys.1 m x 500 mm, 500 mm hoog.Prys R750
06/09/2022

Hout koffietafel nuut geverf in grys.
1 m x 500 mm, 500 mm hoog.
Prys R750

Blou kassie versier met stenselwerk op die deur. Die kassie het 'n nuwe houtblad, 'soft closing hinges', deurhandvatsel ...
30/08/2022

Blou kassie versier met stenselwerk op die deur. Die kassie het 'n nuwe houtblad, 'soft closing hinges', deurhandvatsel en pote gekry. Daar is 'n rakkie in die kassie.
720 (h), 500 (b), 450 (d)
Prys R650

Hierdie bedkassie is skaars 'n jaar oud. Ek het dit 'n vars laag wit verf gegee en nuwe deurknoppe opgesit.570 (h), 480 ...
30/08/2022

Hierdie bedkassie is skaars 'n jaar oud. Ek het dit 'n vars laag wit verf gegee en nuwe deurknoppe opgesit.
570 (h), 480 (b), 420 (d)
Prys R700 ('n nuwe ongeverfde een kos R1 163)

Laaikassie nuut geverf in 'n ligte sandkleur. Die 4 laaie is versier met groen woestynrosies deur relief stenselwerk. Di...
30/08/2022

Laaikassie nuut geverf in 'n ligte sandkleur. Die 4 laaie is versier met groen woestynrosies deur relief stenselwerk. Die kassie het nuwe pote gekry asook nuwe handvatsels.
790 (h), 555 (b), 380 (d)
Prys R700

Address

Kuils River

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:15
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27833022999

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartklop Meubels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category