Bello Mia

Bello Mia A Store for moms looking for that special garment, unique gift or specific item for their little ones as well as furniture for babies and children.

20/06/2013

Bello Mia & House of Decor het more (Vrydag 21 Junie 2013) 'n Voorskou Opening by ons nuwe perseel - Hill str 20 - van 10h00 tot 15h00. Kom loer gerus in!!!

03/06/2013

Bello Mia het verhuis en open binnekort by Hillstraat 20 (ou Oranje Motorfietswinkel) oorkant Paint Shop.
Kom maak gerus 'n draai !

22/05/2013

Baie Geluk aan ons wennertjies van die Mini Expo se inkleurkompetisie!!!
2-3jr - Abigail De Carvalho
3-4jr - Anè Snyders
4-5jr - Tshegofatso
5-6jr - Samantha
Julle kan julle pryse enige tyd by die winkel kom afhaal.

Pure Beginnings Organiese Velsorgprodukte van vandag af by Bello Mia beskikbaar!!! Koop enige 2 Pure Beginnings produkte...
14/05/2013

Pure Beginnings Organiese Velsorgprodukte van vandag af by Bello Mia beskikbaar!!! Koop enige 2 Pure Beginnings produkte en staan 'n kans om die oerwoud tentjie te wen :)

Mammas laat weet indien julle enige nuwe of gebruikte Newborn kleertjies het wat julle wil verkoop vir ons spesiale baba...
10/05/2013

Mammas laat weet indien julle enige nuwe of gebruikte Newborn kleertjies het wat julle wil verkoop vir ons spesiale baba Zettie :)

Sal by Bello Mia beskikbaar wees vanaf 15 Mei 2013!!!
10/05/2013

Sal by Bello Mia beskikbaar wees vanaf 15 Mei 2013!!!

Cute!
10/05/2013

Cute!

SPESIAAL VIR AL DIE MAMMAS - HOOP JULLE WORD BIETJIE BEDERF HIERDIE MOEDERSDAG :)
10/05/2013

SPESIAAL VIR AL DIE MAMMAS - HOOP JULLE WORD BIETJIE BEDERF HIERDIE MOEDERSDAG :)

Mammas, laat weet asb indien julle enige nuwe of gebruikte Newborn kleertjies het om te verkoop vir Zettie - Sy hou baie...
09/05/2013

Mammas, laat weet asb indien julle enige nuwe of gebruikte Newborn kleertjies het om te verkoop vir Zettie - Sy hou baie van mooi aantrek :)

04/05/2013

Mammas, laat weet asb indien julle enige gebruikte of nuwe Newborn baba kleertjies beskikbaar het vir Zettie - 'n baie spesiale baba :)

03/05/2013

Die finaliste vir ons Inkleurkompetisie:
2-3jr: Abigail De Carvalho; MD
3-4jr: Anri Rautenbach; Anè Snyders
4-5jr: Mikaylah; Tshegofatso
5-6jr: Megan; JP; Maryam; Samantha
8-9jr: Taskeen
Die wenners sal binnekort bekend gemaak word!

Address

Hill Str 20 (Opposite Paint Shop)
Kroonstad
9499

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bello Mia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share