03/04/2018
KNYSNA VERENIGING VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE (KNYSNA APD)
VAKANTE BETREKKING
1. HULP MAATSKAPLIKE WERKER..
Aansoeke word ingewag vir die pos van hulp maatskaplike werker
Vereistes:
• Toepaslike opleiding of ondervinding as hulp maatskaplike werker.
• Geldige bestuurderslisensie (NIE leerlinglisensie NIE)
• Polisieklaring
• Afrikaans en Engels magtig (Xhosa is ‘n sterk aanbeveling)
Aanbevelings:
• Kennis en ondervinding van werk met persone met gestremdhede
• Ondervinding van werk in ‘n NGO
• Die vermoë om leiding te neem en in spanverband te kan werk
Aansoeke kan gestuur word na:
e-pos: [email protected],(or [email protected])
Onvolledige aansoeke sal nie oorweeg word nie. Aansoeke moet die volgende insluit:
Aansoekbrief
Volledige CV met ten minste 3 referente
Bewyse van kwalifikasie
Registrasie by SACSSP
SLUITINGSDATUM: 17 April 2018.
VACANCY: AUXILARY SOCIAL WORKER
Job Description:
Establishing and maintaining social change and improving the quality of life of clients with disabilities and their families.
Requirements:
- Appropriate Qualification
- Registration with SACSSP
- Working independent and under supervision
- Developing new community based programs and resources
- Managing Optima Day Care Centre
- Able to work under pressure
- Positive Attitude
- Keeping records and administration
- Valid Driver’s License
- Computer Literate
-
Closing date: Please email CV to: [email protected]
Must have contactable references
Closing date for CV`s: 17 April 2018