04/06/2026
📚 NUUT IN VOORRAAD 📚
Ons het nou ’n groot verskeidenheid kinderboeke in voorraad! 🌈
✔ Opvoedkundige boekies
✔ Bybelboekies & Bybelstories
✔ Leer tel, kleure, vorms en meer
✔ Groot verskeidenheid vir verskillende ouderdomme
✔ Engels én Afrikaans 🇿🇦
Bou aan jou kind se liefde vir lees terwyl hulle speel, leer en groei. Kom loer gerus na ons nuwe reeks – daar is iets vir elke klein boekwurm! 🐛