12/07/2025
Mense asb een van ons dierbare werkers se plek het sopas afgebrand.... ons vra nederig... enige donasies van beddegoed...kombuis goed komberse...kos enige iets... As daar enige oop hart is wat ons kan help met stene of bou materiaal net om weer vir haar 'n huise te kan opsit sal ons dit so baie waardeer... Kontak 0614394680 vir enige skenkings...🙏