De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory

De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory Solid Wood Furniture Manufacturer. The company started in 1997, manufacturing solid wood furniture for customers all over the country.

We manufacture furniture in different types of wood, although Blackwood is our main trade.

Vadersdag is om die draai! Bederf die man in jou lewe met n spesiale geskenk.Biltong Kerwers Olienhout - R3800Wynrakke -...
18/05/2026

Vadersdag is om die draai! Bederf die man in jou lewe met n spesiale geskenk.

Biltong Kerwers Olienhout - R3800
Wynrakke - 12 bottel - R1050 of 24 bottel - R1950
Sushi borde met 3 sous bakkies - R1200
Steak bord met handvatsel - R350

Bel ons gerus op 079 248 1019 vir navrae.

Harde werk Lang ure maar ons dit gedoen soos ons altyd doen🙏15 Swarthout Floating Shelf TV kabinette vandag by n Awesome...
04/12/2025

Harde werk Lang ure maar ons dit gedoen soos ons altyd doen🙏15 Swarthout Floating Shelf TV kabinette vandag by n Awesome klient afgelewer. Dankie vir jou ondersteuning. Dit was bloed sweet🫣maar goeie diens en Kwaliteit is wat ons gee.

14/11/2025
13/10/2025

Dit was n moeilike hartseer besluit om te maak maar die tyd het aangebreek dat ek na 27 jaar De Kaap Meubels in die mark sit. Nie omdat ek moet maar ek voel net na my man en Jurie se dood is dit tyd dat ek n nuwe hoofstuk moet begin. Die fabriek is nog oop totdat die potensiale persoon oorneem. Ek wil net almal bedank wat ons deur al die jare ondersteun het. Baie van jul het soos familie geword....Ek is trots op wat ek bereik het en glo die volgende eienaar sal ook n groot sukses maak. Ons neem nog bestellings so dai meubelstuk wat gaan spog in jou huis moet jy nou bestel♥️🙏

Harde werk, min slaap maar my span het weer gewys ons kan dit doen. Dankie Prestige Meubels vir jul ondersteuning vir so...
01/09/2025

Harde werk, min slaap maar my span het weer gewys ons kan dit doen. Dankie Prestige Meubels vir jul ondersteuning vir soveel jare. Gaan ondersteun hul asb vir Egte Soliede Swarthout Kwaliteit Meubels teen die beste pryse.
Meubels Vredenburg. 🙏🙏

Hart aan werk aan volgende bestellings....Trots op my span. Kom besoek gerus ons fabriek of ons uitstalling te Langeberg...
12/08/2025

Hart aan werk aan volgende bestellings....Trots op my span. Kom besoek gerus ons fabriek of ons uitstalling te Langeberg Mall. Kwaliteit Soliede Meubels teen fabriek pryse

Geseend om weer sulke pragtige Soliede Swarthout Meubels vir kliente te lewer. Kwaliteit en Diens ons trots🙏Baie dankie ...
12/08/2025

Geseend om weer sulke pragtige Soliede Swarthout Meubels vir kliente te lewer. Kwaliteit en Diens ons trots🙏Baie dankie vir u ondersteuning

Sjoe dit was harde werk om al hierdie Meubels klaar te kry net na Nampo💪🙏Maar vanoggend die vraggie gaan aflewer🙏🙏Veilig...
02/06/2025

Sjoe dit was harde werk om al hierdie Meubels klaar te kry net na Nampo💪🙏Maar vanoggend die vraggie gaan aflewer🙏🙏Veilig ry my kind....

Laaste aand van n goeie   . Baie dankie aan elkeen se ondersteuning en al my ou kliente wat my weereens kom ondersteun h...
17/05/2025

Laaste aand van n goeie . Baie dankie aan elkeen se ondersteuning en al my ou kliente wat my weereens kom ondersteun het. Blessed 🙏

Address

14 Brickstraat
George
6536

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 15:00

Telephone

+27448841064

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to De Kaap Meubelfabriek / Furniture Factory:

Share

Category