LHC Global Systems - lhcgs.co.za

LHC Global Systems - lhcgs.co.za The Mobile Livestock Rekordhouding Sagteware / Software - Afr/Eng. GLIMS Buro - +27 0837247016

Ontwikkeling van Data Sagteware Bestuursprogramme vir skaap, bees en bok aantekeninge. Development of Data Management software for the recording of Livestock.

15/12/2023

Dagsê.

Met die Mobile Livestock Sagteware, R3800 eenmalig, geen jaarlikse
fooi nie; die Entings en Doserings Geskiedenis, Massa, Klassifikasie kan u aanteken en Foto's toevoeg. Indien u Stoet kan Geboortes per epos gestuur word. Die Sagteware is maklik en ontwikkeling is gedoen met praktyk insette. Stambome, Nageslag Statistiek en Kudde Analise kan gedruk word. Onbeperk op die aantal Diere van Skape, Beeste en Bokke vanuit die een Program. Die Dragtigheids Tydperke soos vir Klein- en Grootvee. Die ondersteuning is per WhatsApp, die eerste jaar ingesluit. Indien u 'n verlenging van u Data na 'n 2de Rekenaar wil doen is dit R2800 addisioneel. Indien u Rekenaar vervang moet word is daar die Heropstelling Fooi van R2800 van krag.

Die stelsel verplig u nie om Moeder en Vader gegewens op te neem nie.

Die Module vir Elektroniese Identifikasie asook om Massas uit Skale (wat 'n drukstuk gee) in te neem teenoor u Privaat Dier nommer is addisioneel R5800.

Dankie
Kallie Sass
Elmarie Wepener
+27837247016

Also in English.

15/12/2023

I am fully operative. Contact nr: +27837247016

Regards
Elmarie Wepener

22/11/2021

Through 20 years of research, Chinese researchers has successfully bred edible lilies suitable for red soil growth. The lilies are the result of a distant hybridization of over 40 kinds of wild lily germplasm resources. So far 11 varieties have been screened out, said the team.

07/10/2021
02/10/2021

Creative Design by Brittany Bolin

31/12/2020

2021 is our Year...

2021 is ons Jaar...

Address

Gansbaai

Telephone

0837247016

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LHC Global Systems - lhcgs.co.za posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share