Nouvelle Vie Meubelstukke

Nouvelle Vie Meubelstukke Nouvelle Vie beteken om iets nuwe lewe te gee. Dit is ons passie, om ou meubelstukke en hout te herwin en dit 'n splinternuwe voorkoms of doel te gee.

Ons maak jou ou meubelstukke mooi dmv Chalk Paint en hope kreatiewe idees. Kontak ons ook gerus vir die ontwerp en maak van nuwe meubelstukke, volgens jou spesifikasies. Chalk paint werkswinkels word aangebied. Dekor en geskenke te koop by ons winkel.

Hier het ons n ou kas gekoop bietjie liefde gegee en sommer n nuwe lewe ook.
25/04/2023

Hier het ons n ou kas gekoop bietjie liefde gegee en sommer n nuwe lewe ook.

Lanklaas iets geplaas.Eskom help nie veel  nie.Hier is ons kombuis wat ons nou al n rukkie  besig hou.
25/04/2023

Lanklaas iets geplaas.Eskom help nie veel nie.Hier is ons kombuis wat ons nou al n rukkie besig hou.

Soms is die prioriteit meer as plesier .Ons het lanklaas iets op gesit werk en elke dag se aktiwiteite hou mens maar bes...
21/07/2022

Soms is die prioriteit meer as plesier .Ons het lanklaas iets op gesit werk en elke dag se aktiwiteite hou mens maar besig.Sommer paar goedjies wat in spaar tyd gemaak is

So soms is dit goed om te droom.Ons soos baie ander mense hou daarvan om idees te kry en dan ons eie te skep met so iets...
26/10/2021

So soms is dit goed om te droom.Ons soos baie ander mense hou daarvan om idees te kry en dan ons eie te skep met so ietsie van als wat ons van hou.So al die fotos is geleen maar raai raai wat gaan ons volgende projek wees?

En vanaand slaap hy in die huis. Môre gou die tv  hang dan is alles op sy plek
22/10/2021

En vanaand slaap hy in die huis. Môre gou die tv hang dan is alles op sy plek

Gou deurtjie op gesit van ons nuwe tv kas  prentjie kom nou mooi aan.
19/10/2021

Gou deurtjie op gesit van ons nuwe tv kas prentjie kom nou mooi aan.

Ons was baie stil.Soms gaan dit bietjie dol en mens moet maar vas hou.Darem weer n kansie gekry om te speel.Die is alles...
17/10/2021

Ons was baie stil.Soms gaan dit bietjie dol en mens moet maar vas hou.Darem weer n kansie gekry om te speel.Die is alles afval hout . Moet Nog voetjies op sit en deurtjies. Ons stuur nog foto s sodra hy klaar is.

Ons sit min op want soms raak die lewe net bietjie besiger as wat mens wil hê dit moet wees. Maar dit bly altyd interesa...
08/08/2021

Ons sit min op want soms raak die lewe net bietjie besiger as wat mens wil hê dit moet wees. Maar dit bly altyd interesant as jy dit saam regte mense aanpak.Ek en my vrou besig om ons huis te verf.Nou nog na paar om klaar te maak so sit weer op as ons klaar is .

Corbels te koopR650 per stel of R1650 as jy al 3 neem
06/08/2021

Corbels te koop

R650 per stel of R1650 as jy al 3 neem

Beautiful transformasie
18/04/2021

Beautiful transformasie

Na 'n rukkie weg van die huis af het ek vandag tyd gemaak om vol stof te raak. Die ander stel het ek klaar gemaak net vo...
05/04/2021

Na 'n rukkie weg van die huis af het ek vandag tyd gemaak om vol stof te raak. Die ander stel het ek klaar gemaak net voor ek weg is. Die een moet nog geskuur en geverf word.

Hoe wonderlik is die wete, Hy leef, Hy het opgestaan!!! Seën vir elkeen op hierdie spesiale Paas Sondag.
04/04/2021

Hoe wonderlik is die wete, Hy leef, Hy het opgestaan!!! Seën vir elkeen op hierdie spesiale Paas Sondag.

Address

Fochville

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27716755862

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nouvelle Vie Meubelstukke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nouvelle Vie Meubelstukke:

Share