Ouma Liefde

Ouma Liefde We handmake modern and unique wood dollhouse furniture and dollhouses. 1:6 scale. All handmade with love. WhatsApp 0828219180
(1)

Soveel kleure en style vir die oulikste pophuis kombuis. Oor die jare het ons al soveel kleure gekombineer na elke maatj...
27/08/2026

Soveel kleure en style vir die oulikste pophuis kombuis. Oor die jare het ons al soveel kleure gekombineer na elke maatjie se keuse, dit hou hul ure besig, en dis die perfekte geskenk vir n verjaarsdag, Kersfees of sommer net n bederfie. Ons het n wagperiode van so 3 weke. Bestel betyds😜
WhatsApp 0828219180

Ek post die link met ons items en pryse🌹
22/08/2026

Ek post die link met ons items en pryse🌹

Facebook

Ons oulike baba kamer en items, van kot tot babatjie, alles om n droom baba kamer te maak. Hout kot en 3D kot beskikbaar...
22/08/2026

Ons oulike baba kamer en items, van kot tot babatjie, alles om n droom baba kamer te maak. Hout kot en 3D kot beskikbaar hul het matrassie en beddegoedjies ook in. 🍼🐻 Hier begin n heel nuwe wereld, van speel en jare se memories maak.
WhatsApp 0828219180

So paar van ons pophuis bykomstighede, al die 3D items pas perfek op ons meubels en selfs die mini groceries. 😍 Ons het ...
21/08/2026

So paar van ons pophuis bykomstighede, al die 3D items pas perfek op ons meubels en selfs die mini groceries. 😍 Ons het plantjies , beddegoed, muurprente alles vir die droom pophuis.
WhatsApp 0828219180

Ons het beperkte openinge oor vir die jaar vir pophuise, indien jul vir Kersfees pophuis benodig, maak gerus gebruik van...
20/08/2026

Ons het beperkte openinge oor vir die jaar vir pophuise, indien jul vir Kersfees pophuis benodig, maak gerus gebruik van ons layby opsie om jou plek te verseker vir Kersfees.😍
Meubels sal voluit steeds beskikbaar wees tot einde November. WhatsApp 0828219180

Ons dubbel bed is 32cm lank en 20cm breed. Elke bed kom met n matrasssie, bed cover, 2x bypassende kussings, n throw en ...
19/08/2026

Ons dubbel bed is 32cm lank en 20cm breed. Elke bed kom met n matrasssie, bed cover, 2x bypassende kussings, n throw en ronde kussing. Klassieke bed het pootjies en ons verf hul grys, Boho bed het n geronde kop en voetstuk, verskeie kleure bedcovers en gehekelde items beskikbaar. R350 elk.
WhatsApp 0828219180

12/08/2026

Van die unieke tekeninge en ontwerpe van ons meubels tot by die hout sny, skuur, plak, verf en versier met ons kenmerkende oog op die detail. Omskep ons dit in n pragtige meubelstuk vir elke dogtertjie se droom pophuis. Dis n besonderse pad, n pad vol drome, en sakke vol Geloof. Ons weet die items sal n leeftyd hou en kan oorgegee word aan n volgende geslag!
Dankie vir al julle ondersteuning❤️

Ons kombuis eiland en 2 stoele, dit is so veelsydig, sitplek, vertoon plek en pakplek! Gemaak van 9mm plyhout en pine ho...
06/08/2026

Ons kombuis eiland en 2 stoele, dit is so veelsydig, sitplek, vertoon plek en pakplek! Gemaak van 9mm plyhout en pine hout bo en onder om dit so stewig en modern te vertoon. Kleure van jou keuse soos altyd. Eiland en 2 stoele R250
WhatsApp 0828219180

06/08/2026

7000 followers!!!
Ons is dankbaar, vir elke share, like, follower en ondersteuner.
Baie dankie, julle word opreg waardeer❣️❣️

Onthou ons layby opsie❣️❣️ Kersfees nog net 4 maande voordat ons, die laaste Kersfees items moet stuur, om betyds te wee...
04/08/2026

Onthou ons layby opsie❣️❣️
Kersfees nog net 4 maande voordat ons, die laaste Kersfees items moet stuur, om betyds te wees💕
Maak gerus gebruik van ons layby opsie, om te verseker jul bestelling is betyds in en julle kan self die maande kies om jul te pas.
WhatsApp 0828219180

Address

Despatch
6220

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ouma Liefde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share