Boerboel Houtwerke

Boerboel Houtwerke Taai. Duursaam. Betroubaar

27/10/2025
13/10/2025

A huge thank you to Boerboel Houtwerke for the spectacular craftsmanship on our new wooden boards for our Empyre Coffee shop ☕

Your attention to detail and quality workmanship truly stands out 🏆

We couldn't be happier with the results 🙌🏻

Ons het 'n paar fotorame gemaak vir 'n plaaslike skool se ope dag
26/02/2025

Ons het 'n paar fotorame gemaak vir 'n plaaslike skool se ope dag

24/12/2024
Olienhout plekmatjies met 'n Ofram boksie vir jaareind geskenke
16/12/2024

Olienhout plekmatjies met 'n Ofram boksie vir jaareind geskenke

Ons het hierdie okkerneut opdienbord met pasgemaakte gravering en handvatsels gemaak vir 'n klient. Hierdie is die perfe...
09/12/2024

Ons het hierdie okkerneut opdienbord met pasgemaakte gravering en handvatsels gemaak vir 'n klient.

Hierdie is die perfekte bord om jou gaste hierdie kersseisoen te onthaal!

Ons mag dalk stil wees op sosiale media, maar ons is hard aan die werk 🪚
29/10/2024

Ons mag dalk stil wees op sosiale media, maar ons is hard aan die werk 🪚

Die broodbord, gemaak uit Bubinga hout, is perfek vir jou allerdaagse gebruik
24/09/2024

Die broodbord, gemaak uit Bubinga hout, is perfek vir jou allerdaagse gebruik

Nog 'n paar pasgemaakte bestellings vir die week.Bestel joune vandag nog!
27/08/2024

Nog 'n paar pasgemaakte bestellings vir die week.

Bestel joune vandag nog!

Ons het 'n paar bestellingsdie afgelope week gekry en hulle is almal oppad na hulle nuwe eienaars.Nou gaan ons braai!!
14/08/2024

Ons het 'n paar bestellingsdie afgelope week gekry en hulle is almal oppad na hulle nuwe eienaars.

Nou gaan ons braai!!

Ons het hierdie helper stoel gebou uit Knysna Swarthout. Goeie toevoeging tot enige huishouding as jou kinders wil help ...
26/07/2024

Ons het hierdie helper stoel gebou uit Knysna Swarthout.

Goeie toevoeging tot enige huishouding as jou kinders wil help en leer 🙂

Ons het hierdie snybord met 'n sapgroef gemaak vir 'n klient.Die sapgroef voorkom dat die sappe (van die kos/vleis waarm...
24/07/2024

Ons het hierdie snybord met 'n sapgroef gemaak vir 'n klient.

Die sapgroef voorkom dat die sappe (van die kos/vleis waarmee jy werk) van die bord afloop, en hou jou werksarea skoon en netjies.

Kontak ons gerus indien jy een benodig. Ons verskaf vir enige geleentheid.

Address

Blinkwater Crescent, Edgemead
Cape Town
7441

Opening Hours

Monday 07:00 - 19:00
Tuesday 07:00 - 19:00
Wednesday 07:00 - 19:00
Thursday 07:00 - 19:00
Friday 07:00 - 19:00
Saturday 07:00 - 19:00
Sunday 07:00 - 19:00

Telephone

+27791564078

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boerboel Houtwerke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boerboel Houtwerke:

Share