Koffie Kultuur

Koffie Kultuur A mobile coffee stand providing the best quality coffee.

Opgewonde vir môre aand se mark! Ons hoop die krag hou die keer dat ek darem vir julle kan koffie maak!🙏☕️
20/04/2023

Opgewonde vir môre aand se mark! Ons hoop die krag hou die keer dat ek darem vir julle kan koffie maak!🙏☕️

Ons is op ons plek, kom maak ń draai!Baie geluk aan ons trainer Stevo, hy het aan die National Coffee Champs final deelg...
25/02/2023

Ons is op ons plek, kom maak ń draai!

Baie geluk aan ons trainer Stevo, hy het aan die National Coffee Champs final deelgeneem en gewen as die beste barista in SA! Ons is trots!

Welkom Antoinette, hoop jy geniet dit saam met ons!❤️☕️

Koffie, koffie, koffie.....😋Kom maak ń draai, ons is op ons plek ☕️
04/02/2023

Koffie, koffie, koffie.....😋
Kom maak ń draai, ons is op ons plek ☕️

Koffie en pannekoek vir ontbyt? En koekies vir poeding...😋
28/01/2023

Koffie en pannekoek vir ontbyt? En koekies vir poeding...😋

Koffie Kultuur vriende, ons is weer op ons plek vanoggend! Hoop elkeen het ń geseënde feestyd gehad en mag 2023 ń mooi j...
14/01/2023

Koffie Kultuur vriende, ons is weer op ons plek vanoggend! Hoop elkeen het ń geseënde feestyd gehad en mag 2023 ń mooi jaar wees. Sien uit om jul weer met lekker koffie te bederf.

Ons is op ons plek vanoggend en die krag is aan! Kom maak ń draai vir ń lekker koppie koffie!☕️
10/12/2022

Ons is op ons plek vanoggend en die krag is aan! Kom maak ń draai vir ń lekker koppie koffie!☕️

Opgewonde vir vanaand se kersaandmark! Kom maak ń draai vir lekker koffie, pannekoek en koekies vir poeding!☕️
02/12/2022

Opgewonde vir vanaand se kersaandmark! Kom maak ń draai vir lekker koffie, pannekoek en koekies vir poeding!☕️

Address

Langenhovenpark
Bloemfontein
9301

Opening Hours

08:00 - 13:00

Telephone

0827040904

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koffie Kultuur posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Koffie Kultuur:

Share