25/05/2026
Derduisende klein-klein blokkies blik uitgesny en geplak in 'n meesterlike ontwerp! Baie ure en baie dae se werk. 200cm Hoog by 150cm breed. Dit is GROOT! ♥️
Geraam deur Bespoke Frame & Furniture Studio in Bloemfontein.
Ons loop die ekstra myl met 'n glimlag.