04/07/2026
Goeie middag almal,ek is opsoek na Groot Black Wattle bosse om af te sny. Werkers is op die oomblik nie besig nie en hulle kan nie betaal word vir niks doen nie..As julle dalk weet van enige groot bossr of plantasies wat iemand afgesny wil je,laat weet my asb.Ek kan op hierdie groep gemessage word of by my epos adres, [email protected]
Ons is in die Belfast, Dullstroom area
(Mpumalanga)
Lekker dag , Nico
Gmail is email that’s intuitive, efficient, and useful. 15 GB of storage, less spam, and mobile access.