Beautiful Women

Beautiful  Women Die dames van Beautifull Women stem saam dat Jesus ons Koning is, Hy het ons uit verkies om Sy bruid te wees, Hy het ons onvoorwaardelik lief.

Ons wil opstaan vir ons Koning, ons wil he mense moet ons herken en Jesus in ons sien! Ons wil vissers van mense wees en mense leer dit wat Hy ons geleer het, en ons wil leer dit wat Hy ons nog wil leer!(Dus nog baie)
Ons wil gee dit wat Hy ons gee, en ontvang dit wat Hy vir ons wil gee! Ons wil Hom loof en onophoudelik prys, en wil probeer om Hom die herkening en dankbaarheid te toon wat ons weet

Hy verdien,
ons wil Hom lief he en Hom nooit vergeet nie! Ons wil Hom behaag in opregtheid, en op die enigste manier wat ons glo Hy wil he, en dit is om in Hom te GLO!

01/12/2023

Jesus het jou lief, net soos jy is.

19/06/2023
As ek kon sing my Heer sou ek n mooi liedtjie vir U sing as ek kon komponeer sou ek self die liedtjie skryf. Ek is lief ...
07/06/2023

As ek kon sing my Heer sou ek n mooi liedtjie vir U sing as ek kon komponeer sou ek self die liedtjie skryf. Ek is lief vir U my Abba Vader.

Makes the world go around.
07/06/2023

Makes the world go around.

Kleur in en wees dankbaar
07/06/2023

Kleur in en wees dankbaar

Alles is so mooi...as ons net uit n positiewe oog punt na alles om ons kyk.
07/06/2023

Alles is so mooi...as ons net uit n positiewe oog punt na alles om ons kyk.

Address

Albertinia
6695

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Beautiful Women posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Beautiful Women:

Share