Instrupair

Instrupair Piano tuning and instrument repair. We tune, repair, do restoration work as well as rebuild old pianos into cabinets.

02/08/2026

ʼn Klavier wat nie meer gestem kan word nie, se lewe is nie verby nie. Ek gee ou klaviere weer ʼn tweede lewe. Vir stem, herstel, restoureer of ombou van klaviere. Kontak Pieter by 082 215 4390

Kort jou klavier ʼn stem, diens of herstelwerk. Kontak Pieter by 082 215 4390. ʼn Goed gestemde klavier raak nie net die k...
28/07/2026

Kort jou klavier ʼn stem, diens of herstelwerk. Kontak Pieter by 082 215 4390. ʼn Goed gestemde klavier raak nie net die klavier nie, dit maak jou klavier ervaring ʼn fees😊
Kontak Pieter by 082 215 4390

ʼn Klavierstemmer beskikbaar in jou dorp! ʼn Goed gestemde klavier raak nie net die klavier nie, dit maak jou klavier erva...
13/07/2026

ʼn Klavierstemmer beskikbaar in jou dorp! ʼn Goed gestemde klavier raak nie net die klavier nie, dit maak jou klavier ervaring ʼn fees😊
Kontak Pieter by 082 215 4390 of klik hier vir whatsapp: 082 215 4390


06/07/2026
Klink jou klavier hartseer? 😢Die droë lug laat hom vals klink. Bring weer die suiwer klank terug met professionele sorg....
01/07/2026

Klink jou klavier hartseer? 😢

Die droë lug laat hom vals klink. Bring weer die suiwer klank terug met professionele sorg.
Kontak Pieter: 082 215 4390
Instrupair

30/06/2026

🎹 Kort jou klavier ʼn stem of enige herstel?

Hier vervang ons 'n beskadigde onderdeel in die klavier se aksie – die meganisme wat elke sleutel se beweging na die hammer oordra. Wanneer hierdie onderdele verslyt of breek, kan dit probleme veroorsaak soos sleutels wat vasklou, swak reaksie of note wat nie reg speel nie.

Vir alle herstel en stem van jou klavier kontak Pieter van Heerden by 082 215 4390.

Hier is die die nuwe klavier covers wat ons verlede week vervang het. Die pedale is ook weer mooi blinkgemaak en behande...
18/06/2026

Hier is die die nuwe klavier covers wat ons verlede week vervang het. Die pedale is ook weer mooi blinkgemaak en behandel om nie weer so gou te oksideer nie. Kontak ons vir die restorasie, stem of herstel van jou klavier. Al is dit net ʼn bietjie opknap. Pieter - 082 215 4390

Besig om nuwe klawers covers op te sit. Kyk uit vir die eindproduk.
09/06/2026

Besig om nuwe klawers covers op te sit. Kyk uit vir die eindproduk.

02/06/2026

🎹 Dis nie net klavierstemming wat ons doen nie.

Hier vervang ons 'n beskadigde onderdeel in die klavier se aksie – die meganisme wat elke sleutel se beweging na die hammer oordra. Wanneer hierdie onderdele verslyt of breek, kan dit probleme veroorsaak soos sleutels wat vasklou, swak reaksie of note wat nie reg speel nie.

Vir alle herstel en stem van jou klavier kontak Pieter van Heerden by 082 215 4390.

27/05/2026

Besig om ʼn Görs & Kallmann klavier te stem. Die dame is 122 jaar oud.

Kontak Pieter by 082 215 4390 vir stem, herstel of restoureer van u k🎹

Address

Sol Plaatjie

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00

Telephone

+27822154390

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Instrupair posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Instrupair:

Shortcuts

Share