04/06/2026
ποΈ Hoe maak ons jou kussings by CDB Upholstery?
Van die sny van die spons tot die finale stikwerk β ons wys jou die hele proses agter ons kwaliteit kussings. π
Het jou kussings ou spons wat nie meer dieselfde ondersteuning gee nie? Jy hoef nie altyd die hele kussing te vervang nie. As jou oortreksels nog in 'n goeie toestand is, kan ons nuwe spons volgens grootte sny en jou kussings weer soos nuut laat voel!
β
Kussings op maat gemaak
β
Spons gesny volgens jou spesifikasies
β
Vervanging van ou spons
β
Binne- en buitekussings
Kontak Charles vandag vir 'n kwotasie:
π 082 747 0089