Next Door Decor

Next Door Decor Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Next Door Decor, 19 Main Street, Paarl.

Permanently closed.
SALE!!!!Ons trek volgende naweek!!Lekker bargains!!
16/07/2024

SALE!!!!
Ons trek volgende naweek!!
Lekker bargains!!

SALE!! ON EVERTHING IN OUR SHOP!!!!!
13/07/2024

SALE!! ON EVERTHING IN OUR SHOP!!!!!

Chandeliers for sale. 18 bulb each. R7000 each
09/07/2024

Chandeliers for sale. 18 bulb each. R7000 each

04/07/2024

Julle wonder seker hoekom ons so lank laas iets gepost het.
Wel, die skok het ons oorval! Die gebou is verkoop en ons kan ongelukkig nie die nuwe huur bekostig nie. Ons trek die 27 ste Julie uit.
EN dan die positief daarvan is dat ons nou ONLINE gaan.
Ons website sal teen 1 Augustus aangekondig word.
Ons sien uit na n nuwe fase.
Dankie vir elkeen se ondersteuning.
Die haarsalon skuif na Meulstraat. Ons telnommer bly dieselfde.
Baie liefde
Karen

Ons love ons nuwe look!!
14/05/2024

Ons love ons nuwe look!!

Happy Monday!!
06/05/2024

Happy Monday!!

SALE!!!!!!Hier is baie mooi kleurvolle strooikussings vir goeie pryse. Net slope 60 x 60 cm  @ R300 elk. Hiers n paar fo...
23/04/2024

SALE!!!!!!
Hier is baie mooi kleurvolle strooikussings vir goeie pryse. Net slope 60 x 60 cm @ R300 elk.
Hiers n paar fotos.

Nuwe stock
18/04/2024

Nuwe stock

15/04/2024
Helloooooooo!!!Ja ons was bietjie stil die afgelope tyd,want die vloer, ens is verander. Ons sien uit na n nuwe     "loo...
15/04/2024

Helloooooooo!!!
Ja ons was bietjie stil die afgelope tyd,want die vloer, ens is verander.
Ons sien uit na n nuwe
"look and feel"!!
Hou hierdie spasie mooi dop.

More more... ons vloer word oorgedoen vanaf more!! Jippeeeee!!!So die winkel sal eers weer oop wees na Paasnaweek. Die M...
23/03/2024

More more... ons vloer word oorgedoen vanaf more!! Jippeeeee!!!
So die winkel sal eers weer oop wees na Paasnaweek.
Die Mockana difusers is steeds in die haarsalon beskikbaar.

New scatters in stock. We are waiting for the inners. Shipment due end of the month.
19/02/2024

New scatters in stock. We are waiting for the inners. Shipment due end of the month.

Address

19 Main Street
Paarl
7646

Telephone

+27212240980

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Next Door Decor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Next Door Decor:

Share