KAALVOET KINDER & JEUGBEDIENING

KAALVOET KINDER & JEUGBEDIENING MEER AS 20 JAAR SE ERVARING IN JEUGWEEK- KAMPE, JEUGWEKE,KINDER & JEUGNAWEKE ENSOVOORTS

Alles deel van Kaalvoet bediening se bediening aan gesinne/jeug en kids.
03/10/2017

Alles deel van Kaalvoet bediening se bediening aan gesinne/jeug en kids.

09/09/2015

25 dae voor die jaarlikse Mooigenoeg kamp!!!Is jy al ingeskryf???En die jaar het die kamp n "twist" ons kamp nie op Mooigenoeg Jeugkamp nie maar by die Koppiesvlei kampterrein naby Theunissen.Die program is dieselfde Tyd by GOD, Praise en Worship, Temas en Bybelstudie, Maak van nuwe vriende en kuier saam met ou pelle en lekker eet en daar is Radies en natuurlik die Ooms Wollie Grobler,Attie Rall en Peet Dreyer en Vollieball en Blitskrieket en selfs paintball en lekker stap langs die rivier en n paar verrassings!!
En die datum 3 - 9 Oktober ( n dag langer as ander jare) en die koste is R950 p.p.. Inbox my as jy belangstel sodat ons vir jou n kampvorm kan aanstuur!!! Moenie die jaarlikse COOL kamp misloop nie-daar is net plek vir 200 kampers!!!

24/07/2015

Kaalvoet Bediening se jaarlike se Graad 7 Skoolverwisselingskamp word die jaar by die VCSV kampterrein te Bainskloof gehou. Alle graad 7's is welkom en dis die 10 e jaar wat die kamp aangebied word.
Die datum is 21 - 23 Augustus en die kampkoste is R500 vervoer ingesluit.
Vir meer inligting en/of kampvorms inbox my asb od stuur n epos na [email protected] !!!

24/07/2015

Goeie nuus: die datum van die Mooigenoeg Jeugkamp vir 2015 is Saterdag 3 Okt tot Vrydag 9 Oktober!!! n dag langer as id verlede!! Alle graad 8 tot 12's is welkom!! Graad 7's kan ook inskryf. MOENIE die COOL kamp misloop nie!!
Laat n boodskap as jy n kamp inskrywingsvorm benodig!!!Moontlike Raadgewers kan ook n boodskap los!!!
Sien jou op Mooigenoeg 2015!!!

27/06/2015

Waiting for my new passport and visa to go to Perth in Australia in the 9th of July. Thank you to everyone that are making it possible for me to visit my friends in Clarkson. Please pray with me that my visa and passport will be ready on time? GOD bless!

16/06/2015

Moontlike kuier by my vriende in Perth (Clarkson gemeente) vanaf die 10e tot die 19e Julie 2015. Reeds R8000 bymekaar. Kort nog so R9000 om die kostes te dek. Bid asb saam met my dat die HERE dit sal moontlik maak vir my om wel te gaan!!

28/02/2015
18/01/2015

MOOIGENOEG 2015 KAMP: Goeie nuus: die datum van die Mooigenoeg Jeugkamp vir 2015 is Saterdag 3 Okt tot Vrydag 9 Oktober!!! Alle graad 8 tot 12's is welkom!! Graad 7's kan ook inskryf. MOENIE die COOL kamp misloop nie!!

Laat n boodskap as jy n kamp inskrywingsvorm benodig!!! Moontlike Raadgewers kan ook n boodskap los!!!

Sien jou op Mooigenoeg 2015!!!

14/10/2013

Stywe Lyne Uitreik: 15 Desember 2013 - 3 Januarie 2014 Ons is opsoek na persone wat ons kan help met die volgende vir ons uitreik:

Vleis(goeie goedkoop vleis(wors/mince/tjoppies ens.)
Blikke koffie/langlewe melk en suiker vir koffiekroeg
gebakte beskuit/koekies
25 Hoodie tops vir elke spanlid(koste ongeveer R250 per top)
Enige finansieele ondersteuning-elke spanlid moet R1000 insamel.

Ondersteun asb hierdie belangrike Kaalvoet Projek.

12/02/2013
04/09/2012

MOOIGENOEG KAMP 2012: 29 SEPT TOT 4 OKTOBER 2012

ALLE JONGMENSE IS WELKOM!!!Kyk by Mooigenoeg FB om jou vorm af te laai of kontak my op FB!! Ons gaan n baie COOL kamp he!!!Net 24 dae dan kamp ons!!!Sien jou daar!!!

Address

POSBUS 408
Kuilsriver
7579

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KAALVOET KINDER & JEUGBEDIENING posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share