20/03/2026
Nou-ja, die kopseer met hierdie Knysna swarthout item is nie om dit te maak nie, maar om dit 'n goeie beskrywende naam te gee. In Afrikaans blyk dit 'n 'Valet-rakkie' of 'Opvangbak' te wees, en In Engels 'n 'Gentlemen's valet' of 'Carry dock'. Rofweg 20cm x 15cm x 15cm hoog, vir alles en nog-wat, ook 'n koppie koffie of glasie wyn.
Reference: W-35