19/10/2021
Goeie Middag
Ons wil die water toets... 😊
Ek gaan Droë Baslose Sekelbos sakke kry en Verkoop vir R18.50 'n sak.
Sal julle belangstel en hoeveel sakke ?
Optel in Kempton Park
Groete
Clive