JBF De la Harpe - Pty Ltd

JBF De la Harpe - Pty Ltd JBF De la Harpe (Pty) Ltd is 'n maarskappy wat deur my oupa geregistreer is toe hy nog 'n jong man was.

Onder hierdie maatskappy het verskeie suksesvolle wyd uiteenlopende besighede bestaan van Kruideniersware winkels, Hardeware winkels, 'n meubel fabriek en tesame met die bogenoemde was daar ook altyd die Konstruksie en aanbouings daarmee saam. Ons as 'n gesin is baie trots op die lang en skoon probleem vrye bestaan van JBF De la Harpe (Pty) Ltd en sal alles in ons vermoë doen om hom oor nog soveel

geslagte suksesvol aan die gang te hou met die skoon rekord wat ons tot dusver gehandhaaf het. My pa (Pierre De la Harpe) is op die oomblik die geregistreerde direkteur na my oupa se afsterwe.

Address

Centurion
0157

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JBF De la Harpe - Pty Ltd posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share