Die Houtwerk Hoekie

Die Houtwerk Hoekie In hierdie hoekie woel en werskaf ek met enige hout om al wat 'n produk is, te maak op versoek van die publiek.

Pryse word so bekostigbaar as moontlik gehou en tevredenheid van die kliënt is prioriteit.

Juwele kassies so tussendeur alles...Jewelery boxes in the making...
15/06/2026

Juwele kassies so tussendeur alles...

Jewelery boxes in the making...

Hierdie kos trolletjie het my laat bontstaan... eintlik moet dit nog 'n dakkie of sambreel opkry, maar dis die kliënt se...
10/06/2026

Hierdie kos trolletjie het my laat bontstaan... eintlik moet dit nog 'n dakkie of sambreel opkry, maar dis die kliënt se besluit. Intussen, dit slaan op en af vir maklike hantering.

This food trolley had me on the backfoot.. it is supposed to have an umbrella or canopy as well, but this is for the customer to decide. In the meantime, it can be dissembled and put together to ease handling.

En toe word iemand 70...And then someone turns 70...
30/05/2026

En toe word iemand 70...

And then someone turns 70...

Eerste van twee eier vervoer kaste klaar.First of two egg transport boxes done.
29/05/2026

Eerste van twee eier vervoer kaste klaar.

First of two egg transport boxes done.

Vir 'n slag weer kiaat biefstuk borde bestelling gedoen.Made some kiaat steakboards for a change.
19/05/2026

Vir 'n slag weer kiaat biefstuk borde bestelling gedoen.

Made some kiaat steakboards for a change.

Vanoggend 'n voordeur muurkassie vir sleutels, ens klaar gemaak.Complete a front door wall cupboard for keys, etc this m...
16/05/2026

Vanoggend 'n voordeur muurkassie vir sleutels, ens klaar gemaak.

Complete a front door wall cupboard for keys, etc this morning.

Ek wil graag terug verwys na my vorige plasing van die hout muisies wat 'n ouma by my bestel het. Hierdie ouma skryf sto...
13/05/2026

Ek wil graag terug verwys na my vorige plasing van die hout muisies wat 'n ouma by my bestel het. Hierdie ouma skryf storieboekies vir haar kleinkinders met spesifiekgerigte, opvoedkundige informasie wat sy oordra. Die diertjies wat ek dan maak, is wat die kleinkinders dan self besluit hulle saam met die boekies wil hê. Die boekies is te koop en die name in die stories kan op aanvraag verander word na die kind se naam aan wie die boekie gegee word. Sou iemand belangstel om van hierdie boekies aan te skaf, of meer inligting soek, kan ek privaat gekontak word.

With reference to my previous post on the painted wooden mice, I would like to give some more detail about the origin of the order. This grandma writes story books for her grandchildren with specific, aducational information that she wants to transfer to them. The wooden animal, connected to these books, are chosen by the grandchildren themselves. These books are for sale and the names in the stories can be changed to the name of the child who gets the book, on request. Should someone be interested to buy a book or need more information, I can be contacted privately.

13/05/2026

Nog 'n ouma bestelling...

Another grandma order...

Mens kan nie glo hoe vêr 'n ouma se liefde vir haar kleinkinders strek nie. Selfs al beteken dit om geverfde hout muisie...
12/05/2026

Mens kan nie glo hoe vêr 'n ouma se liefde vir haar kleinkinders strek nie. Selfs al beteken dit om geverfde hout muisies vir hulle te bestel!

You cannot believe how far the love of a grandma stretch for her grandchildren. Even if it means ordering painted wooden mice for them!

'N gelukkige dogtertjie kry hierdie vir 'n verjaardag persent. Die mamma het self die uitleg gekies en sy gaan ook self ...
11/05/2026

'N gelukkige dogtertjie kry hierdie vir 'n verjaardag persent. Die mamma het self die uitleg gekies en sy gaan ook self die verfwerk doen.

A small girl will be surprised this year with this dollhouse as a birthday present. Her mom chose the layout herself and will also do the painting.

Address

Windhoek

Telephone

+264814336337

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Houtwerk Hoekie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share